Home      

17 Junie 2009
Aangeheg sal julle 'n artikel sien wat in 'n plaaslike koerant in Bloemfontein geplaas is. Bloemnuus het 'n artikel oor die PMA daarin asook die foto's van die beste Supervisor, Packer & Loader.

Johannes Lesapo het die beker vir die beste Loader gewen en David Mothoosele het die beker vir die beste Packer gewen. Soos julle weet het die S&S Span wat bestaan uit: Dassie, Paulus, David & Johannes die kompetisie vir die dag ook gewen, die beker daarvoor sal aan ons gestuur word.

Die manne sal ons weer in Johannesburg op nasionale vlak verteenwoordig en ons wens hulle alle sterkte toe!

Download Article

Gallery

GALLERY